| Alle kuns- en "scrapbook" produkte beskikbaar teen die goedkoopste pryse. |
| |
| Lapa huur vir ooievaars-, kombuistee asook kinder partytjies |
| Ons het 'n lapa wat 20 mense binne en 12 mense buite kan akkomodeer vir jou ooievaars-, kombuistee asook kinderpartytjies. |
| Die lapa kan na hartelus versier word. Jy voorsien self al jou eetgoed en versierings vir die partytjie. |
| 'n Lekker arts & crafts klassie kan ook ge-inkorporeer word met die partytjie om dit meer prettig te maak. U of u kind kies self die kleurskema en ons wys jou, die familie en vriende hoe om iets moois te maak. Dit kan 'n versierde blikkie vir juweliersware wees of 'n pragtige versierde houtboks in mosaik. U kies 'n kunsprojek wat u sak pas. |
Kontak ons vir meer ingliting |

|